Josua 19:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die tweede lot het uitgekom vir Símeon, vir die stam van die kinders van Símeon volgens hulle geslagte; en hulle erfdeel was in die middel van die erfdeel van die kinders van Juda.

Josua 19

Josua 19:1-2