Josua 18:24-28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

24. en Kefar-Haämmóni en Ofni en Gaba: twaalf stede met hulle dorpe;

25. Gíbeon en Rama en Béërot,

26. en Mispe en Kefíra en Mosa,

27. en Rekem en Jírpeël en Táreala,

28. en Sela, Elef en Jebúsi, dit is Jerusalem, Gíbeat, Kirjat: veertien stede met hulle dorpe. Dit is die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle geslagte.

Josua 18