Johannes 7:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As iemand gewillig is om sy wil te doen, sal hy aangaande die leer weet of dit uit God is, en of Ek uit Myself spreek.

Johannes 7

Johannes 7:10-25