Johannes 7:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy wat uit homself spreek, soek sy eie eer; maar Hy wat die eer soek van dié Een wat Hom gestuur het, Hy is waaragtig en daar is geen ongeregtigheid in Hom nie.

Johannes 7

Johannes 7:14-22