Johannes 7:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus antwoord hulle en sê: My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het.

Johannes 7

Johannes 7:11-26