Johannes 6:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus het die brode geneem, en nadat Hy gedank het, deel Hy dit uit aan die dissipels en die dissipels aan die wat daar sit; so ook van die vissies, soveel as hulle wou hê.

Johannes 6

Johannes 6:6-18