Johannes 6:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat hulle versadig was, sê Hy vir sy dissipels: Maak die brokstukke bymekaar wat oorgeskiet het, sodat niks verlore gaan nie.

Johannes 6

Johannes 6:4-19