Johannes 6:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus sê: Laat die mense gaan sit. En daar was baie gras op dié plek. Die manne het toe gaan sit, omtrent vyfduisend in getal.

Johannes 6

Johannes 6:4-17