Johannes 20:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN op die eerste dag van die week kom Maria Magdaléna vroeg, terwyl dit nog donker was, by die graf en sien dat die steen van die graf weggeneem was.

Johannes 20

Johannes 20:1-7