Johannes 19:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daar het hulle Jesus toe neergelê weens die voorbereiding van die Jode, omdat die graf naby was.

Johannes 19

Johannes 19:35-42