Johannes 19:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was op die plek waar Hy gekruisig is, ’n tuin, en in die tuin ’n nuwe graf waar nog nooit iemand in neergelê was nie.

Johannes 19

Johannes 19:37-42