Johannes 20:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sy hardloop toe en kom by Simon Petrus en by die ander dissipel vir wie Jesus liefgehad het, en sê vir hulle: Hulle het die Here uit die graf weggeneem, en ons weet nie waar hulle Hom neergelê het nie.

Johannes 20

Johannes 20:1-3