Johannes 19:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus het uitgekom buitentoe en die doringkroon en die purperkleed gedra. En Pilatus sê vir hulle: Dáár is die mens!

Johannes 19

Johannes 19:1-12