Johannes 19:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Pilatus gaan toe weer buitentoe en sê vir hulle: Kyk, ek bring Hom vir julle uit buitentoe, sodat julle kan weet dat ek in Hom geen skuld vind nie.

Johannes 19

Johannes 19:1-13