Johannes 19:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die owerpriesters en die dienaars Hom sien, skreeu hulle en sê: Kruisig, kruisig Hom! Pilatus sê vir hulle: Neem julle Hom en kruisig Hom, want ek vind geen skuld in Hom nie.

Johannes 19

Johannes 19:1-11