Johannes 12:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus sê vir hulle: Nog ’n klein tydjie is die lig by julle. Wandel so lank as julle die lig het, sodat die duisternis julle nie oorval nie. En wie in die duisternis wandel, weet nie waar hy gaan nie.

Johannes 12

Johannes 12:30-39