Johannes 12:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So lank as julle die lig het, glo in die lig, sodat julle kinders van die lig kan word. Dit het Jesus gespreek, en Hy het weggegaan en Hom vir hulle verberg.

Johannes 12

Johannes 12:35-44