Johannes 12:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die skare antwoord Hom: Ons het uit die wet gehoor dat die Christus tot in ewigheid bly; en hoe sê U dat die Seun van die mens verhoog moet word? Wie is hierdie Seun van die mens?

Johannes 12

Johannes 12:27-35