Jesaja 61:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek is baie bly in die Here, my siel juig in my God; want Hy het my beklee met die klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel — soos ’n bruidegom wat priesterlik die hoofversiersel ombind, en soos ’n bruid wat haar versier met haar juwele.

Jesaja 61

Jesaja 61:5-11