Jesaja 61:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want soos die aarde sy plante voortbring, en soos ’n tuin sy gewasse laat uitspruit, so sal die Here Here geregtigheid en lof laat uitspruit voor die oog van al die nasies.

Jesaja 61

Jesaja 61:1-11