Jesaja 61:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle nageslag sal bekend word onder die nasies en hulle nakomelinge onder die volke; almal wat hulle sien, sal hulle daarvoor aansien dat hulle ’n geslag is wat die Here geseën het.

Jesaja 61

Jesaja 61:3-11