Jesaja 49:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here, die Verlosser van Israel, sy Heilige, aan die diep veragte, aan Hom wat ’n afsku is by die volk, ’n Kneg van die heersers: Konings sal dit sien en opstaan, vorste, en hulle sal hul neerbuig ter wille van die Here wat getrou is, van die Heilige van Israel wat U uitverkies het.

Jesaja 49

Jesaja 49:2-12