Jesaja 49:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

SO sê die Here: In die tyd van die welbehae het Ek U verhoor, en in die dag van heil het Ek U gehelp; en Ek behoed U en gee U as ’n verbond van die volk, om die land weer op te rig, om verwoeste erfenisse te laat beërwe;

Jesaja 49

Jesaja 49:6-15