Jesaja 49:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het gesê: Dit is te gering dat U my Kneg sou wees om op te rig die stamme van Jakob en terug te bring die gespaardes in Israel: Ek het U gemaak tot ’n lig van die nasies, om my heil te wees tot aan die einde van die aarde.

Jesaja 49

Jesaja 49:1-9