Jesaja 44:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wees nie verskrik nie, en moenie bewe nie! Het Ek jou dit nie lank tevore laat hoor en te kenne gegee nie? En júlle is my getuies! Is daar ’n God buiten My? Ja, daar is geen rotssteen nie; Ek ken geeneen nie.

Jesaja 44

Jesaja 44:1-16