Jesaja 44:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle wat gesnede beelde maak, is almal nietigheid, en hulle lieflinge bring geen voordeel nie; en hulle getuies — dié sien niks en weet niks, sodat hulle beskaamd staan.

Jesaja 44

Jesaja 44:3-10