Jesaja 44:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wie roep soos Ek — laat hom dit dan te kenne gee en aan My voorlê — vandat Ek die volk van die ou tyd gegrond het? En laat hulle die toekomstige dinge en wat sal gebeur, te kenne gee.

Jesaja 44

Jesaja 44:1-14