Jesaja 15:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

My hart skreeu oor Moab, sy vlugtelinge kom tot by Soar, Eglat-Selísia. Want die hoogte van Luhit beklim hulle met geween; ja, op pad na Horonáim laat hulle ’n geskreeu van verwoesting weerklink;

Jesaja 15

Jesaja 15:1-8