want die waters van Nimrim word ’n woesteny, ja, die gras is verdor, die grasspruitjies het vergaan, daar is geen groenigheid nie.