Jesaja 15:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hesbon en Eleále skreeu, hulle stem word gehoor tot Jahas toe; daarom hef die gewapende manne van Moab ’n angsgeskreeu aan, sy siel sidder.

Jesaja 15

Jesaja 15:1-7