Jesaja 11:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle sal die Filistyne op die skouer vlieg teen die weste en saam die kinders van die Ooste plunder; Edom en Moab is die buit van hulle hand, en die kinders van Ammon is hulle onderdanig.

Jesaja 11

Jesaja 11:5-16