Jesaja 11:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here sal die seetong van Egipte met die banvloek tref en deur sy gloeiende wind sy hand oor die Eufraat swaai en dit uitmekaar slaan in sewe strome, sodat ’n mens met skoene daardeur kan loop.

Jesaja 11

Jesaja 11:14-16