Jesaja 11:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal die naywer van Efraim verdwyn, en die teëstanders van Juda sal uitgeroei word; Efraim sal Juda nie beny nie, en Juda sal Efraim nie benoud maak nie.

Jesaja 11

Jesaja 11:10-16