Jeremia 51:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vlug uit Babel uit, en red elkeen sy lewe; kom nie om in sy ongeregtigheid nie; want dit is die tyd van wraak vir die Here: Hy gee hom sy verdiende loon.

Jeremia 51

Jeremia 51:1-15