Jeremia 51:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Babel was in die hand van die Here ’n goue beker wat die hele aarde dronk gemaak het; die nasies het van sy wyn gedrink; daarom het die nasies rasend geword.

Jeremia 51

Jeremia 51:5-16