Want Israel en Juda is nie in weduweeskap gelaat deur hulle God, deur die Here van die leërskare nie, al was hulle land vol skuld voor die Heilige van Israel.