Jeremia 51:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, Ek het dit teen jou, o berg wat verwoes, spreek die Here; jy wat die hele aarde verwoes. En Ek sal my hand teen jou uitstrek en jou van die rotse afrol en sal jou maak ’n afgebrande berg.

Jeremia 51

Jeremia 51:18-33