Jeremia 51:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal uit jou geen klip neem vir ’n hoek of ’n klip vir fondamente nie; want jy sal ewige wildernisse wees, spreek die Here.

Jeremia 51

Jeremia 51:21-27