Jeremia 51:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ek sal voor julle oë aan Babel en aan al die inwoners van Chaldéa vergelde al hulle kwaad wat hulle in Sion gedoen het, spreek die Here.

Jeremia 51

Jeremia 51:21-25