Jeremia 50:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié dae en in dié tyd, spreek die Here, sal die kinders van Israel kom, hulle met die kinders van Juda saam; onder geween sal hulle voorttrek en die Here hulle God soek.

Jeremia 50

Jeremia 50:1-12