Jeremia 50:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ’n volk trek teen hom op uit die Noorde; dit sal sy land ’n woesteny maak, sodat daar geen inwoner in is nie; mense sowel as diere het gevlug, weggetrek.

Jeremia 50

Jeremia 50:1-7