Jeremia 50:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle sal na Sion vra; op die pad hierheen sal hulle aangesig gerig wees; hulle sal kom en by die Here aansluit in ’n ewige verbond wat nie vergeet sal word nie.

Jeremia 50

Jeremia 50:3-13