Jeremia 50:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here van die leërskare: Die kinders van Israel en die kinders van Juda is saam verdruk; en almal wat hulle as gevangenes weggevoer het, hou hulle vas, weier om hulle te laat trek.

Jeremia 50

Jeremia 50:28-43