Jeremia 50:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal die vermetele struikel en val, en daar sal niemand wees wat hom optel nie; en Ek sal ’n vuur aansteek in sy stede, en dit sal sy hele omgewing verteer.

Jeremia 50

Jeremia 50:30-38