Kyk, Ek het dit teen jou, o vermetele, spreek die Here Here van die leërskare; want jou dag het gekom, die tyd dat Ek oor jou besoeking sal doen.