Jeremia 50:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle Verlosser is sterk, Here van die leërskare is sy Naam; Hy sal hulle saak sekerlik verdedig, om die aarde rus te gee en die inwoners van Babel in onrus te bring.

Jeremia 50

Jeremia 50:32-40