Jeremia 39:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ek sal jou in dié dag red, spreek die Here; en jy sal nie oorgegee word in die hand van die manne vir wie jy bang is nie.

Jeremia 39

Jeremia 39:15-18