Jeremia 39:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan en spreek met Ebed-Meleg, die Kusiet, en sê: So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek bring my woorde oor hierdie stad ten kwade en nie ten goede nie, en dit sal voor jou oë vervul word in dié dag.

Jeremia 39

Jeremia 39:15-18