Jeremia 39:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Ek sal jou sekerlik laat vryraak, en jy sal deur die swaard nie val nie; maar jou siel sal vir jou ’n buit wees, omdat jy op My vertrou het, spreek die Here.

Jeremia 39

Jeremia 39:8-18