Jeremia 38:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE Sefátja, die seun van Mattan, en Gedálja, die seun van Pashur, en Jugal, die seun van Selémja, en Pashur, die seun van Malkía, die woorde hoor waarmee Jeremia die hele volk bly toespreek het, naamlik:

Jeremia 38

Jeremia 38:1-7